Summary - Lewenswetenskap Gr11 Gaswisseling, Eksresie, Bevolkingsekologie en Selrespirasie
35 vues 1 fois vendu
Cours
Établissement
11th Grade
Hierdie kort opsomming dek die sleutelkonsepte van die Gr 11 Lewenswetenskap onderwerpe: Gaswisseling, Eksresie, Bevolkingsekologie, en Selrespirasie. Dit is belangrik om op te merk dat die gebruikte foto's afkomstig is van die internet.
Gaswisseling
Asemhaling: Die meganiese proses waartydens lug in en uit die longe beweeg.
Gaswisseling: Die uitruiling van suurstof en koolstofdioksied oor n gaswisselingoppervlak.
Selrespirasie: Die geleidelike vrystelling van energie uit organiese verbindings (glukose) in die
teenwoordigheid van suurstof.
Diffusie: Die beweging van molekules vanaf n hoe konsentrasie na n lae konsentrasie totdat
ewewig bereik is.
Bou van die asemhalingstelsel:
● Luggange
● Longe
● Asemhalingspiere
1.) Neusholte:
- Hare in neus vir filtrasie
- Slymvlies
- Epiglottis sluit tragea
- C-vormige kraakbeen
- Oppervlakkige kapilleres- verwarm lug
- Slym - vang stof en kieme, antisepties, bevogtig
lug
- Sillia - voer slym na buite
2.) Farinks
- Geamentlike neus en keelholte
- Lei na glottis en esofagus opening
- Ook met slymvlies uitgevoer
3.) Tragea
- 12cm Buis wat glottis en larinks insluit
- Glottis met epiglottis sluit as gesluk word
- Stembande in Larinks
- Selfde slymvlies uitgevoer
4.) Brongi & briongiol
5) Alveoli
- Miljoene Alveoli vir vergrote oppervlak
- Kapilleres om die aveoli vir uitruiling en vervoer van gasse vanaf die hart en na
weefsels.
, - Kapilleres en alveoli is met n dun enkel laag plaveiselepiteel gedek vir doeltreffende
gaswisseling.
Longe:
- Sponsagtig/elasties vir asemhaling
- Pleura beperk wrywing
Inaseming:
Ingeasemde lug het hoer konsentrasie O₂ as uitgeasemde lug.
1. Diafragma trek saam - beweeg af
2. Uitwendige TRS (tussenribspiere) trek saam en borskas beweeg op en na voor
3. Borsholte vergroot
4. Longdruk verlaag
5. Lug word ingeasem
Uitaseming:
Uitgeasmde lug het hoer konsentrasie CO₂ as ingeasmde lug.
1. Diafragma ontspan - beweeg op
2. Inwendige TRS trek saam en borskas sak
3. Borsholte verklein
4. Longdruk verhoog
5. Lug word uitgeasem
Praktiese Demonstrasie Van Asemhalingsbewegings:
Gaswisseling in die
alveoli:
Uitruiling van gasse vind
passief plaas. M.a.w.
Saam met n konsentrasie
gradient.
Gaswisseling in die
weefsel:
Vervoer van gasse in die bloed:
A) CO₂
B) O₂: Opgelos in plasma maar meeste as
oksihaemoglobie
, Samestelling van ingeasemde lug vs uitgeasemde lug:
Komponent van lug Ingeasemde lug Uitgeasemde lug
Stikstof 78% 78%
Suurstof 21% 15%
Co₂ 0.04% 4.0%
Waterdamp Varieer volgens Versadig
omgewingstoestande
Effek van Oefening:
Respirasie vinniger= groter suurstof behoefte =
koolstofdioksied-vlakke in bloed verhoog=
verhoogde tempo en diepte van asemhaling
assook hartklop tempo.
Homeostatiese Beheer van Asemhaling:
Hoogte bo seevlak:
● Die atmosfeer se druk verlaag en so doen die hoveelheid suurstof.
● Mense wat bo seevlak woon se bloed sit gewoonlik meer rooibloedliggaampies om n
maksimale hoveelheid O₂ doeltreffend te vervoer.
Les clients de Stuvia ont évalués plus de 700 000 résumés. C'est comme ça que vous savez que vous achetez les meilleurs documents.
L’achat facile et rapide
Vous pouvez payer rapidement avec iDeal, carte de crédit ou Stuvia-crédit pour les résumés. Il n'y a pas d'adhésion nécessaire.
Focus sur l’essentiel
Vos camarades écrivent eux-mêmes les notes d’étude, c’est pourquoi les documents sont toujours fiables et à jour. Cela garantit que vous arrivez rapidement au coeur du matériel.
Foire aux questions
Qu'est-ce que j'obtiens en achetant ce document ?
Vous obtenez un PDF, disponible immédiatement après votre achat. Le document acheté est accessible à tout moment, n'importe où et indéfiniment via votre profil.
Garantie de remboursement : comment ça marche ?
Notre garantie de satisfaction garantit que vous trouverez toujours un document d'étude qui vous convient. Vous remplissez un formulaire et notre équipe du service client s'occupe du reste.
Auprès de qui est-ce que j'achète ce résumé ?
Stuvia est une place de marché. Alors, vous n'achetez donc pas ce document chez nous, mais auprès du vendeur mixi. Stuvia facilite les paiements au vendeur.
Est-ce que j'aurai un abonnement?
Non, vous n'achetez ce résumé que pour €8,19. Vous n'êtes lié à rien après votre achat.