100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Opsomming - Hoofstuk 8 (Asem) $2.85   Add to cart

Summary

Summary Opsomming - Hoofstuk 8 (Asem)

11 reviews
 1028 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

An in-depth summary of the eigth chapter of "Asem" by Jan Vermeulen - the grade 12 IEB Afrikaans First Additional Language set book for 2020 onward. The summary is done in Afrikaans with an English translation provided on a separate page.

Preview 1 out of 2  pages

  • October 2, 2019
  • 2
  • 2019/2020
  • Summary

11  reviews

review-writer-avatar

By: trinitynel • 2 year ago

review-writer-avatar

By: dinokoutromanosu5hd • 3 year ago

review-writer-avatar

By: norris3 • 4 year ago

review-writer-avatar

By: tonideswardt • 3 year ago

review-writer-avatar

By: khushdeepnanra • 4 year ago

review-writer-avatar

By: jenrichter140 • 4 year ago

review-writer-avatar

By: springvalejean • 4 year ago

Show more reviews  
avatar-seller
Opsomming
Asem deur Jan Vermeulen - Hoofstuk 8

Barries en Stef sukkel om al die
bagasie te dra. Stef stel voor dat
Barries van die tasse moet los om die
volgende dag te kry. Eers stry Barries,
maar op die ou end los hulle sy tas
met wintersklere, en die tas met
handdoeke en toiltetware onder ‘n
uitkroprots.
Wanneer hulle uiteindelik by Paul se
plaas kom bewe Barries se spiere.
Daar is ‘n vrot reuk in die lug.
Voor Paul se huis is daar ‘n bordjie
waarop op P.A. Barnard SEEPLAAS staan. Barries se pa kom om hulle te groet. Hy is kaalvoet,
dra ‘n kortbroek en ‘n moulose T-hemp. Hy het tatoes, donker bruin oë en donker blonde hare.
Sy vel is veroudered van die son. Barries weier om sy pa se hand te skud en sê reguit dat hy
hom nie Pa gaan noem nie. Sy pa sê hy kan hom maar Paul noem. In sy oë kan Barries sien dat
hy hom vererg.
Die huis is binne ruim met geen plafon nie en ‘n grasdak. Daar is ‘n houtvloer met alle meubels
ook van of hout of rottang gemaak. Paul se skilderye en beelde staan oral.
Barries gaan dadelik na die toilet toe. Dis ‘n buitetoilet sonder ‘n deur. Hy gooi op en sy maag
werk. Stef sê dat Tant Millie se Oond se pastei dit moes veroorsaak het. Hy gooi aanmekaar op
en sy pa gee hom ‘n brousel wat sleg proe om te help.
Daar is geen elektrisiteit nie omdat Paul uit brandstof vir die opwekker gehardloop het. Dus kan
hy nie sy foon laai nie.
Die volgende oggend voel Barries beter. Sy pa maak vir hulle hoendersop vir ontbyt. Barries
verken die huis. Daar is skilderye van die see en stillewes. Olga sit met ‘n kaalbolyf op rotse in
een waar Stef toesig gehou het terwyl Paul dit geverf het. Die beelde is vat dryfhout en klip
gemaak. Paul het sy hele huis self gebou. Dit lyk netjies.
Op ‘n kalender sien Barries dat Paul sy verjaarsdag (26 November) ingeskryf het. Paul merk
blykbaar elke dag wat hy nie drink nie af. Hy het twee jaar laas gedrink maar hou nog
brandewyn onder sy matras.
Barries wil gaan stort. Net voordat hy gaan teister hy sy pa en probeer om hom kwaad te maak.
Paul antwoord net dat hulle skaapvleis en groente vir aandete gaan eet.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller domStrydom. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

81033 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.85
  • (11)
  Add to cart