100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2023_Afrikaans D $15.00   Add to cart

Exam (elaborations)

LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2023_Afrikaans D

 3 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2023_Afrikaans D

Preview 3 out of 17  pages

  • June 29, 2024
  • 17
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
avatar-seller
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT



GRAAD 11


NOVEMBER 2023



LEWENSWETENSKAPPE V1



PUNTE: 150

TYD: 2½ uur




Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

,2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2023)


INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK.

3. Begin die antwoord van ELKE vraag boaan ʼn NUWE bladsy.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat
in hierdie vraestel gebruik is.

5. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.

6. Maak ALLE sketse met potlood en die byskrifte met blou of swart ink.

7. Teken diagramme, tabelle of vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens
skaal geteken NIE.

9. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE.

10. Jy moet ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer
gebruik, waar nodig.

11. Skryf netjies en leesbaar.




Kopiereg Blaai om
voorbehou asseblief

, (EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
byvoorbeeld 1.1.11 D.

1.1.1 Tydens anaërobiese respirasie by diere word die
pirodruiwesuur na ... omgeskakel.

A etielalkohol
B melksuur
C soutsuur
D asynsuur

1.1.2 Watter EEN van die volgende weë/paaie verteenwoordigʼn
metaboliese afvalstof wat deur die longe uitgeskei word?

A Ureum
B Ammoniak
C Koolstofdioksied
D Uriensuur

1.1.3 Watter EEN van die volgende weë/paaie verteenwoordig die
korrekte beweging van lug in die longe?

A Alveolus brongioli tragea brongus
B Brongioli tragea brongus alveolus
C Tragea brongus brongioli alveolus
D Tragea brongioli brongus alveolus

1.1.4 Die bloedvat wat geabsorbeerde voedingstowwe vanaf die
dunderm na die lewer vervoer, is die ...

A leweraar.
B lewerpoortaar.
C vena cava inferior.
D nieraar.

1.1.5 Die gas wat tydens fotosintese vrygestel word, is ...

A koolstofdioksied.
B suurstof.
C waterstof.
D osoon.




Kopiereg Blaai om
voorbehou asseblief

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Schoolflix. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $15.00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

83637 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$15.00
  • (0)
  Add to cart