Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Summary
Summary Vir Sara Baartman by Diana Ferrus English Translation and Analysis of Poem
1456 views 4 purchases
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
10th Grade
This English translation and analysis of the entire poem along with the important Afrikaans words in brackets next to the explanation, will make sure you not only understand the poem, but will also enable you to answer any question pertaining to it during your test or exam which will help you obtai...
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (65)
Seller
Follow
mariska17
Reviews received
Content preview
Vir Sara Baartman – Diana Ferrus
1. Ek het gekom om jou huis toe te 1. I have come to take you home,
neem, huis toe - home -
2. onthou jy die vlaktes, 2. Do you remember the plains,
3. die welige groen gras onder die 3. the lush green grass underneath the
groot eikeboom, big oak tree,
4. die lawende koeltes en die son wat 4. the soothing shade and the sun that
nie steek? does not sting?
5. Ek het jou bed berei teen die voet 5. I have prepared your bed at the foot
van die berg, of the mountain,
6. jou komberse uitgedos met boegoe 6. decorated (uitgedos) your blankets
en kruisement. (komberse) with buchu and mint.
7. Daar waar die proteas pronk in geel 7. There where the proteas show off in
en wit, yellow and white,
8. daar sing die rivier ‘n 8. There the river sings a welcome
verwelkomingslied! song!
9. Ek is hier om jou weg te skeur, 9. I am here to tear you away,
10. weg van die snydende oë van die 10. away from the cutting eyes of the
rassistiese monster racist monster
11. wat wegkruip in die donker met sy 11. who hides in the dark with his cold
kloue van haat, claws of hatred,
12. wat jou liggaam versnipper, stukkie 12. who shreds your body, little piece by
vir stukkie, little piece,
13. jou siel vergelyk met dié van satan 13. who compares your soul to that of
satan
14. en syne vergelyk met dié van God! 14. and compares his to that of God!
15. Ek is hier om jou te troos, 15. I am here to comfort you,
16. jou moeë hart teen my bors vas te 16. to hold your tired heart against my
hou, chest,
17. die palms van my hande oor jou 17. to fold the palms of my hands
wange te vou around your cheeks
18. die lyne van jou nek met my lippe te 18. to gently touch the lines in your
streel neck with my lips
19. en jou ewige skoonheid in my oë te 19. and to keep your everlasting beauty
hou. in my eyes.
20. Ek is hier om vir jou te sing 20. I am here to sing to you
21. want ek het vir jou vrede gebring. 21. because I brought you peace.
22. Ek is hier om jou huis toe te neem, 22. I am here to take you home,
23. daar waar die oeroue berge jou 23. there were the ancient (oeroue)
naam uitroep! mountains (berge) call out your
name!
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND ALLOWED 1
, 24. Ek het jou bed berei teen die voet 24. I have prepared your bed at the foot
van die berg, of the mountain,
25. jou komberse uitgedos met boegoe 25. decorated your blankets with buchu
en kruisement. and mint.
26. Daar waar die proteas pronk in geel 26. There were the proteas show off in
en wit, yellow and white,
27. daar sing die rivier ‘n 27. there the river sings a welcome
verwelkomingslied! song!
28. Ek is hier om jou huis toe te neem 28. I am here to take you home
29. waar ek vir jou sal sing 29. where I will sing to you
30. want jy het ook vrede 30. because you also brought peace
31. vir my gebring. 31. to me.
Analise:
Agtergrondinligting (background information)
Sara Baartman was om en by (round about) 1789 gebore (born).
Sy was ‘n Khoikhoi wat op ‘n plaas (farm) grootgeword (grew up) en as slavin
(female slave) gewerk het.
Sara was verkoop (sold) aan ‘n handelaar (trader) genaamd Pieter Willem
Cezar en hy het haar na sy broer (brother), Hendrik Cezar, in die Kaap (Cape)
geneem (took) om daar te werk.
Sy het die bynaam “Saartjie” gedurende (during) haar tyd in die Kaap gekry
(got).
Sara gaan later na Engeland saam met Cezar en ‘n dokter genaamd (named)
William Dunlop en is daar gebruik (used) vir uitstallings (exhibitions) omdat
Sara as Khoi se liggaamsbou (physique) baie anders (very different) as dié
(than that) van die Europeërs (Europeans) gelyk (looked) het met haar groot
agterstewe (buttocks) en gelaatstrekke (facial features).
Sy is in ‘n hok (cage) geplaas (put) waar die Engelse geld (money) betaal
(paid) het om na haar te kyk (to look at her) as gevolg van (due to) die feit
(the fact) dat sy so anders (different) was.
Hulle het haar die “Hottentot Venus” genoem (called her).
Daar was wel (indeed) mense in Londen wat gekla (complained) het oor Sara
wat soos ‘n dier (animal) behandel (treated) en rond geparadeer (paraded
around) word, maar tydens (during) die hofsaak (court procedings) het Sara
beweer (claimed) dat sy dit uit vrye (free) wil (will) doen en daarvoor (for it)
betaal (paid) word.
Om en by (round about) 1814 is Sara na Parys (Paris) geneem (taken) waar sy
in ‘n reisende (travelling) sirkus (circus) beland (landed up) het.
PROPERTY OF M SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND ALLOWED 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mariska17. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.85. You're not tied to anything after your purchase.